+20
Selfsorg in St. Helenabaai

Apartment Swart-Tobie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Ilze B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie netjies en goeie diens. WODC/Stukwerk se ouens wat op site daar gewerk het, het gesê ja, hulle het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Rustig. Die enigste probleem met die verblyf is dat daar geen gordyn of blind in die leefarea en kombuisvenster is nie, behalwe vir privaatheid. Die son is 'n groot probleem. Dit raak ongelooflik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2026

Great stay. Our stay was fairly good, we felt safe, and we enjoyed the open space. The bedrooms were a good size. I would suggest putting an extra blind/block-out curtain by the window next to the bed in the main bedroom as the sun shines very bright in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Ligging was uitstekend. Die eenheid was goed toegerus. Dit was heerlik, ligging uitstekend en ons het veilig gevoel. Ons sal dit definitief aanbeveel vir vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 145

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

50 31st street, Shelly Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88804dc3b20b62ed181b1c50079c05981ff76cc3c7ea04b7f161b8e160d7dd3a99c377076336b98611ad237883a0816f5031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 50 31st street Shelly Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.714230433287 17.971706045108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang