Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aporto Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aporto Villa bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken, want dit is net 21 km vanaf George se lughawe.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel en 'n formele sitkamer met 'n kaggel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4d8a543dec3c885dfdedfd28a800fcc62c4b959d523ea1f36d0d005dc308632abd7ed0ed6800626d7df1c1cfaee8186112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 6 Tse Tsebe Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.07418 22.16867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem