Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 207
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Reg vir ons behoeftes.
Sanita K - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Liesel V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronel B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Candi J - Des 2021
Algehele gradering
Quaint and plain.
Ane S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaap-plek.
Heather Ann H - Des 2020
Algehele gradering
Great aand.
Janus J - Des 2015
Algehele gradering
Aanvaarbaar as die laaste uitweg, maar daar is beter opsies beskikbaar.
Laguerenne V - Des 2015
Algehele gradering
Goed vir oor oorslaap.
Appirklaas Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet u vroegtydig melding maak van u spesifieke behoeftes soos rolstoel-vriendelike geriewe. By ons ander gastehuis het ons die beste rolstoel-vriendelike kamer in die Karoo.
Ons hoop vir 'n veilige reis verder!
Kobus T - Des 2014
Algehele gradering
Rustige, verwelkomende plekkie.
Werner R - Des 2014
Algehele gradering
Dit was so lekker op pad Kaap toe, sommer weer daar geboek op pad terug Gauteng toe.
Annette D - Des 2014
Algehele gradering
Was vir twee aande in Beaufort Wes vir troue.
Jeannette K - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik.
Johan W - Jun 2013
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meintjiesstraat 15, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap