- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AppleGarth is net 10 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en bied luukse verblyf in 'n stylvolle huis. Pinelands is die ideale woonbuurt vir vakansiegangers en sakelui, aangesien alles wat Kaapstad het om jou te bied op jou drumpel is.
Elkeen van die dubbelkamers en ateljees is individueel versier en gaste kan kies tussen B&B- of selfsorgverblyf. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, DStv en koffie- en teemaakgeriewe in. Sommige kamers het privaat ingange en die ateljees het yskassies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of 'n privaat badkamer.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer hek is beskikbaar. Toere rondom Kaapstad en 'n lughawe-pendeldiens is beskikbaar op versoek.
'n Warm- of Kontinentale ontbyt word bedien teen ’n ekstra koste in die eetkamer of op die stoep in die somer en jy kan lekker ontspan langs die swembad.
Ons is na aan Kaapstad, die middestad, die V&A Waterfront, Kirstenbosch, kusroetes, strande, Nuweland, die wynlande, Mowbray- en Rondebosch Gholfbaan en Grand West Casino. Vincent Pallotti Hospitaal is 1 km ver. Maklike toegang tot die N1, N2, M3 en M5.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink AppleGarth B&B and Self Catering Studios het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinelands Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10