+16
Selfsorg in Clarens

Applewood Guesthouse Clarens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Annelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons sal beslis weer 'n draai maak en oorbly. Goeie waarde vir geld! Verblyf was uit die boonste rakke. Die eenheid was smaakvol gemeubileer, uiters netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Die gasvrou was vriendelik, baie behulpsaam en goed georganiseer as dit gekom het by kommunikasie rakende ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Applewood Guesthouse Clarens
Baie dankie dat julle die gastehuis in uitmuntende kondisie gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom. Adéle & Zane

Johané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Absolutely amazing with a wonderful host! The stay was absolutely amazing. The host was amazing and quick to respond to any questions or general enquiries about what to do around town. The place is clean, beautiful and well looked after, which made the stay a dream.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Applewood Guesthouse Clarens
Dankie, Ons hier by Applewood Guesthouse Clarens kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Yvette S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Paar dae ontspan en Clarens verken. Alles wat nodig is, van USB-punte tot twee punt proppe. Mooi uitsig. Gerieflik en keurig. Beste gasvrou. Sal enige tyd teruggaan na Applewood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Applewood Guesthouse Clarens
Dankie Yvette Julle en julle Woef-kinders is enige tyd weer welkom hier by Applewood Guesthouse Clarens.

Carli N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Lekker, netjies en gerieflik. Lieflike blyplek en baie vriendelike en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Larola street, Larola Terraces Unit 5, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ab75834d10eec3672518f56d54f3f03c06ecf0d42932bff55eea839f74facca31e9f731da0bfb4e66490bdb383244341318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Larola street Larola Terraces Unit 5 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.518162323688 28.428089062049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang