Aqua Terra Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marlize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker soos altyd, baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Aqua Terra Guest House
Baie dankie vir die review. Julle is altyd so welkom hier. Tot volgende keer.

Sonja V
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik en gesellig, ek het baie welkom gevoel en kon heerlik uitrus. Ek het baie lekker gebly, baie dankie. Die omgewing is rustig en mooi natuurskoon, en die fasiliteit is pragtig en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies. Die eenheid was skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Aqua Terra Guest House
Hallo Lizette Baie dankie vir die review. Was lekker om julle hier te hê. Groete Charlene

Renier B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Okt 2025

Plek is ok. Plek is ok, niks besonders nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene H
1 nag
4.8
Aug 2024

'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis. Eienaars is baie vriendelik. My verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa K
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ons was as 'n groep "bikers" in Lydenburg vir 'n klubdag en het oorgeslaap by Aqua Terra. Dit was die 2de keer wat ons hier oorgeslaap het vir dieselfde geselligheid wat 'n jaarlikse funksie is. Soos gewoonlik is ons vriendelik ontvang en alles was eksie-perfeksie. Charlene was soos altyd baie vriendelik en aanpasbaar. Ons het reeds besluit om volgende jaar weer daar te bly vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Aqua Terra Guest House
Liewe Melissa Baie dankie vir die resensi. Julle groep motorfietsryers is hartsmense wat elke kuier hier so lekker maak. Tot volgende jaar Charlene

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustige area. Lekker gerus. Netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Will be back. Very comfortable and friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E. V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Baie lekker geslaap, mooi omgewing, rustig, gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag. Alles was in plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahna B
1 nag Besigheidsreis
3.4
Okt 2023

Een aand oorgeslaap, laat middag by die gastehuis aangekom. Net voor 9 die oggend vertrek. Geen WiFi beskikbaar nie. Geen kragopwekker ingeval van "loadshedding". Geen aandete of ontbyt is as opsie aangebied nie. Is wel verwys na 'n nabygeleë restaurant vir aandete. 2015 ook daar oorgebly - die gastehuis was toe spinternuut. Daar is nou 'n bietjie aandag nodig aan 'n paar dingetjies. Veilige slaapplek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Charlene
Aqua Terra Guest House
Hallo Jahna Baie dankie vir die review. Ons het Wi-Fi, jy moes net gevra het. Die meeste mense wat hier kom bly geniet ons groot erf en rivier so ons vergeet al mense het Wi-Fi nodig. Ons het ook 'n generator, maar omdat dit so raas en baie gaste al gevra net vir ligte, soos wat ons voorsien het. Jammer dit het jou gepla dat ons dit nie aangesit het nie. Ons sal definitief gaan kyk na alles wat "vervalle" lyk, al het ons hierdie jaar al die beddegoed, handdoeke en eetgerei vervang. Decor lyk nog baie goed aangesien mense dit nie gebruik nie. Met die email wat ek vir jou vooraf gestuur het, het ek aandete en ontbyt gevra, maar jy het nie geantwoord op die email nie. Dit bespreek mense vooraf aangesien ons nie 'n restaurant is nie. Jy het ook 'n kamer bespreek wat 'n badkamer deel met 'n ander kamer wat goedkoper is, gelukkig kon ons jou toe upgrade na 'n en-suite toe jy vra vir dit. Jammer jou ondervinding was nie soos in 2015 nie. Groete Charlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Buite Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTllODcxLTgzNDgtNGM1Mi04NWRlLWRiMjUwNTA3YzNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 2 Buite Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.107284968242 30.460335016251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang