Aquarius Luxury Suite
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Blaauwberg Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aquarius Luxury Suite is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n luukse 3-ster-hotel in Blouberg. Dit is stapafstand vanaf die strand en is naby verskeie geriewe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook dubbelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit strek tot by die eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n klein balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Verder is daar 'n swembad en 'n gimnasium. Hierdie verblyf bied veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Benjamin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Blaauwberg Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Aquarius Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Blaauwberg Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang