+35

Areena Riverside Resort

  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts, Kwelera, East London, 5259, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Areena Riverside Resort is aan die oewer van die Kwelera-getyrivier, 23 km oos van Oos-Londen se stadskern aan die begin van die Wildekus, geleë. Die oord is ideaal vir diegene wat gehalte-gesinstyd saam in die natuur wil deurbring. Wild, voëls en kusplantegroei is oral om gaste en bootritte na die riviermond en strand kan gereël word.

Verblyf beskik oor selfsorg-eenhede en gaste kan tussen ten volle toegeruste, luukse gesinskothuise, rondawels, hout-chalets en en suite-dubbeleenhede kies. Elke eenheid het linne en handdoeke. Die eenhede bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste. Die 5 hout-chalets is op die rivieroewer en bied pragtige uitsigte oor die rivier.

Gaste kan van hulle tente of rivierfront-chalets af visvang en hul bote by die jetty vasmeer. Areena Quays Restaurant and Bar is teen die rivier en gaste kan daar gaan eet. Dis van Woensdag tot Vrydag tussen 11:00 en 20:00, Saterdag van 09:00 af en Sondag tot ná die buffet-middagete oop.

Gaste kan vierwielsafari's, kanovaarte, teikenskiet, Zipline, verfbal, boogskiet en Segway-toere by die avontuursentrum teen 'n ekstra koste geniet. Abby is 'n mak kameelperd op die perseel en gaste kan haar ook sien. Toegang tot die strand is via 'n boot, riviervlot of kort rit in 'n voertuig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cisca N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Pragtige omgewing. Sal verblyf beslis aanbeveel! Beslis! Skoon en netjies. Waarde vir geld.
Jan 2026
Johnny N
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay at Areena Riverside Resort. The setting along the river is peaceful and scenic, making it the perfect place to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
David M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan, alles is in plek en word goed bestuur. Lekker plek, sal beslis weer gaan.
Mei 2025
Mariette G
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful setting and great accommodation. We had a wonderful stay at Areena over Easter weekend. There were so many activities for the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Og K
Besigheidsreis
4.0
It was great. A great place to take your family and relax in the wilderness. The frustrating part is the extra room service charge and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Edward Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts, Kwelera, East London, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink Areena Riverside Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts, Kwelera, East London, 5259, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf312458d7b8e66f5454c3a8fa5e269374580a78513d507eefe1237250934de4abab824b2be25ecea0863131706f606eb3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts Kwelera 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.883839961485 28.061132186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang