Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Areena Riverside Resort

Oord
Dubbel En Suite
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 dubbel en suite-kamers wat ideaal is vir enkelreisigers of paartjies. Elke eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad of stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede op die onderste verdieping het stoepies en daar is gedeelde braaigeriewe in die tuin. Die eenhede op die boonste verdieping het balkonne wat oor die tuin uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar onder motorafdakke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit. Tarief is vir 2 gaste.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 rondawels. Elke rondawel het 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed onder en 2 enkelbeddens in die solder. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en linne en badhanddoeke word voorsien. Buite is 'n stoep met meubels en 'n braai met 'n rooster. Dié eenhede het grasdakke. Die een rondawel het 'n bad en die ander 2 het storte. Hierdie eenhede is nie geskik vir klein kindertjies nie omdat die trappe na die solders baie steil is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit. Tarief is vir 6 gaste.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 'n stapelbed. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis en -sitkamer bied via skuifdeure toegang tot 'n stoep met 'n braai en rooster. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die sitkamer het 'n groot leerrusbank en oorspronklike kunswerke.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit. Tarief is vir 4 gaste.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Larks / Hout Chalets
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hout-chalets is langs die rivieroewer in die wildreservaat geleë, net 'n paar 100 m vanaf die oord se hoofgedeelte. Elke chalet is keurig gemeubileer en bied rustige verblyf langs die rivier. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en plafonwaaier en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die onderdak-houtdek front na die rivier en is 'n ideale plek vanwaar gaste die wild kan dophou wat dikwels kom kuier. Die volledig toegeruste oopplan- kombuis en -sitkamer bied via 'n dubbeldeur toegang tot die dek. Daar is 1 chalet genaamd The Larks en 4 hout-chalets. The Larks is 'n losstaande eenheid met stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Sy badkamer het net 'n bad en daar is 'n buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die eenhede het braaigeriewe en -roosters sodat gaste heerlik langs die rivier kan braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit. Tarief is vir 4 gaste.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2 en 3
Vanaf
Vanaf R2 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié twee kothuise het elk 3 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die die tweede het 2 enkelbeddens en die derde het 4 enkelbeddens. Die kombuise is vir selfsorg toegerus en is oopplan met die sitkamers. Elke badkamer het 'n bad en stort. Elke patio het 'n braai, rooster en stoepmeubels. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit. Tarief is vir 6 gaste.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 5
Vanaf
Vanaf R2 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en nog 'n solderkamer met 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n wasbak, stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is. Buite is daar 'n tafel met stoele en 'n braai-area met -rooster.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met linne en badhanddoeke ingesluit.

Huisreëls

Kinders van 3 jaar en jonger bly gratis.
Kinders van 4 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Tref asseblief reëlings as jy beoog om na 17:00 te arriveer op die dag wat jy inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Schaffli-weg en die afdraai na Glen Gariff, Kwelera, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2Njk3NGQ0LWUwMWEtNDAxZi04YjQzLTBhYzUyZDYwZTRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts Kwelera 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.883839961485 28.061132186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem