Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Areena Riverside Resort

Oord

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Edward Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Areena Riverside Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Joy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy K

Peaceful bliss.

Beautiful setting. Friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juhaine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juhaine S
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay at Areena and received great service from them.

I got more than my money's worth. It was truly a memorable stay and I would go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, opwindend en goed ingerig.

Pragtige uitsig op rivier, baie aktiwiteite om te doen, en wild besigtig vanaf die balkon. Kan nie verkeerd gaan met 'n besoek daar nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met vriende

Timber nr 4 het die beste uitsigte op die rivier - pragtig!

Lekker doendinge - vierwielmotorfietse vat jou na die mooiste uitsigte en met die Segways kan jy baie naby aan die wild kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en goedversorgde verblyfplek.

Die rustigheid van Areena is iets wat dadelik jou aandag trek. Voeg daarby die diere wat jy kan sien as jy op die terrein rondbeweeg en jy het 'n wenresep vir rustigheid. Die plek was baie goed geleë vir ons, omdat ons kinders by die naburige Yellow Sands gekampeer het. Die kamer was baie goed toegerus, ofskoon ons nie van die selfsorgfasiliteite gebruik gemaak het nie, behalwe vir die nou en dan se koffie of tee. Heerlike stoep by die suite gehad, veral as 'n oggendkoffie-plekkie. Die skoonmaakdienste was gereeld en ons het nie nodig gehad om vir iets te vra nie. Die enigste negatiewe punt wat ons kan ophaal is dat, toe ek en my vrou een middag gaan stap het, wou ons op die rusplek langs die rivier (naby die restaurant) gaan sit. Vistermanne het egter die plek gelaat met 'n taamlike stank, wat die sit onmoontlik gemaak het. Ons het egter baie lekker gebly in 'n baie netjiese en skoon suite. Mens het nooit die gevoel van "te besig" gekry nie, al was dit vol bespreek oor Kersfees en Nuwejaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine D

Dit is verskriklik mooi in die natuur en lekker rustig, maar tog is daar baie om te doen indien jy meer van avontuur hou.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Dit was wonderlik om elke oggend deur poue gegroet te word sowel as allerhande ander voëls, hasies en bokke wat redelik mak rondloop. Mens het so na aan die natuur gevoel en kon ten volle ontspan. Ons het wel van die aktiwiteite beskikbaar, gebruik gemaak wat verskriklik lekker was, soos die quad biking en die spa. Sal definitief weer na Areena toe gaan en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay but our unit no. 11 was quite noisy being close to reception.

We had a problem with reception not believing that we had returned our paddles. Otherwise we enjoyed the resort very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly, maar ons eenheid 11 was nogal rasering omdat dit naby ontvangs was.

Ons het 'n probleem met ontvangs gehad wat nie wou glo dat ons die paddles teruggegee het nie. Anders het ons lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi oord, kort net bietjie aandag.

Baie lekker gebly, maar sou graag in 'n vrystaande kamer/woonstel wou bly. Braaigeriewe by die kamers kan gerus opgeknap word om dit 'n beter atmosfeer te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies. Lieflike omgewing met wonderlike, mak voëls en selfs 'n bosbokooi.

Werklik bitter netjies en mooi woonstel. Goed toegerus. Restaurant het lekkerste hoender schnitzel wat ek ooit geëet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker gebly, aangename personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Mens hoef nêrens te gaan nie, rus, ontspan alles is naby. Kos ook baie goed.

Baie lekker plek om weg te breek van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Schaffli-weg en die afdraai na Glen Gariff, Kwelera, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2Njk3NGQ0LWUwMWEtNDAxZi04YjQzLTBhYzUyZDYwZTRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts Kwelera 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.883839961485 28.061132186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem