6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Ark Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ark de Triomphe is 'n pragtige vakansiehuis in Riebeek-Wes, 'n klein dorpie in die Swartland-area van die Wes-Kaap. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne plattelandse toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Hierdie 2 badkamers het net 'n stort.
'n Swembad is beskikbaar vir die gaste.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Net langs die kombuis is 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n rusbank en 'n ingeboude braai-area. Die leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste word gratis WiFi en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 38 Ark Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink Ark De Triomphe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Ark Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang