+23

ARK Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Oudebrug Road, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ARK Gastehuis bied lieflike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Potchefstroom. Dit is gerieflik na aan Noordwes Universiteit en ander skole en is dus ideaal vir gaste wat sportgeleenthede bywoon of besigheidsdoeleindes.

Die gastehuis het 1 Gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 3 Dubbelkamers wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die Gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die ander kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed.

Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Die kamer het ook 'n tee- en koffieskinkbord, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv.

Die gastehuis se groot erf is net 800 m vanaf die naaste winkelsentrum. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Trudi V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker! Die gasvryheid het ons oorweldig.
Nov 2025
Stef B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Baie netjiese plek en Pine is 'n baie nice gasheer wat moeite gedoen het al was daar 'n noodgeval aan sy kant. Ons het nie vee...
Sien meer
Mei 2025
Mariette S
Gesin met tieners
5.0
Ons kom weer terug. Ons het vreeslik lekker gebly. Die ontvangs deur die gasheer was uit die boonste rakke. Die kamer was stylvol uiteengesit en lyk p...
Sien meer
Feb 2025
Trudi V
Saam met vriende
5.0
Genotvol! Baie goeie diens, pragtige skoon kamers, heerlike selfhelpontbyt in kombuisie, pragtige tuin.
Nov 2024
Amelia S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige omgewing, maar tog gerieflik naby aan alles. Ons het baie lekker gebly tydens ons besoek aan Aardklop. Die ontbyt was 'n lekker bonus. Dalk ka...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Oudebrug Road, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink ARK Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Oudebrug Road, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be0aafa8f6d757f9ff8d0c08538586d1e90f8d5d1c4d369b4a51b38060467bf9380e83f4ccf656015ed1f9dcfb91e290252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 Oudebrug Road Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.683135395967 27.110103008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang