Arniston Spa Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johannes A M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die beste. Ja, dit was baie heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic and relaxing midweek stay. We had a fantastic time, lovely scenic beach walk and spa treatment. The food was scrumptious, the only not so good was the mojitos we ordered; it was too sour (too much lemon), but we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Most enjoyable. Great service. Excellent food and stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kuier was heerlik en die weer het uitstekend saam gespeel. Baie lekker gebly en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Awesome view with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sprokies, lieflik en definitief die moeite werd. Ons het elke oomlik geniet by die hotel! Die kamers is prentjiemooi, die staf is vriendelik! Aandete in die restaurant was uit die boeke en die ontbyt was 'n droom! Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing and warm. The place was neat and we had enough coffee and tea for the night. We were also spoiled with a chocolate on our pillows. The breakfast was a 5-star breakfast; it was super lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik vriendelike diens, ongelooflike ligging. Ongelooflik lekker gebly, pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf, vriendelike personeel, skoon hotel en ’n pragtige dorpie. Ons verblyf by Arniston Hotel was heerlik. Die personeel was besonder vriendelik en behulpsaam, en die diens het ons regtig tuis laat voel. Die ontbyt was uitstekend met ’n groot verskeidenheid om van te kies. Die hotel self, sowel as ons kamer, was netjies en baie skoon. Arniston is ’n pragtige, oulike dorpie en ons het dit baie geniet om dit te verken. Op aanbeveling van die personeel het ons die grot tydens laagwater besoek net voor ons vertrek – ’n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Absoluut heerlik! Uitstekende diens, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Beach Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf497a0d3b5eb86b7c3311f3e3ca7bdf5b43396e115ed89d349ec0ed5180cb3160177571da458180b823f5c1ac7724f9310fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 1 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.667448145894 20.23158878088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang