Arrilette Nr 5
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marina L - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik maar net te kort.
Arrilette Nr 5 se terugvoer
Baie dankie, Marina!
Hettie R - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker maar mis skoonmaakdienste en seine, baie swak.
Charlene S - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Gail N - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing location, a few steps and you're right on the beach.
Arrilette Nr 5 se terugvoer
Thank you so much for your nice review, Gail!
Danelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike seevakansie met alles wat jy nodig het.
Arrilette Nr 5 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review Danelle!
Groete
Ronel
Kobus S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik baie lekker.
Lees meerArrilette Nr 5 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Kobus ek waardeer dit regtig baie.
Ronel
Lizelle V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens, vriendelike eienaars en natuurlik oom Kobus. Baie dankie vir die gasvryheid.
Arrilette Nr 5 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Lizelle! Ek waardeer dit baie.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 94, Arrilette Nr 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom