+32
Gastehuis in Lutzville

Art Guest House

  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Kristal Close, Lutzville, 8165, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 350 km van Kaapstad af en is dus 'n uitstekende plek vir oornagverblyf.

Lutzville is 'n rustige dorpie naby Vredendal, Vanrhynsdorp, Doringbaai, Strandfontein en Lambertsbaai. Dit is ook die halfpadmerk tussen Kaapstad en die Namibiese grens.

Daar is verskeie kamers beskikbaar wat geskik is vir enige groep, insluitend enkelreisigers, paartjies en klein tot groot families. Maaltye, wegneemetes, braaipakke en piekniekmandjies is ook beskikbaar indien vooraf gereël.

Die kamers het lugversorging en almal het OpenView-kanale en privaat badkamers. Van die kamers het 'n kombuisies wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, elektriese pan, 'n tweeplaatstofie, yskas en opdien-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Roy E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Baie vriendelike diens.
Mrt 2026
Timo R
Saam met lewensmaat
5.0
Purrfect stopover. Awesome stay! Really friendly hosts! Even gave us a ride to the store before it closed for the evening.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Venessa K
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Vriendelike gasvrou, baie behulpsaam, so netjies se plek. Sal beslis weer 'n draai maak, goeie prys ook.
Feb 2026
Dawn S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, skoon, warm atmosfeer. Vyf ster plus. Art Guest House was vir ons 'n huis ver van ons huis. Almal wat betrokke is by die gastehuis was ong...
Sien meer
Jan 2026
Shereen H
5.0
Absolutely loved it. Stunning place and location. Very peaceful. Owners ensured we were happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 22 Kristal Close, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Art Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Kristal Close, Lutzville, 8165, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2I1NTVmLWVkOGUtNDY5MS04YTRlLWQ0MTQ0ZjNjM2M1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 22 Kristal Close Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -31.553717441485 18.350297626212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang