Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aruba Breeze 09

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 128

Jare op LekkeSlaap 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aruba Breeze 09
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ane N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N
Saam met vriende

Rustig. Netjies. Mooiste uitsig!

Ons was 'n groep van 5 vroue wat bietjie wou wegbreek van die alledaagse dinge en roetine. Aruba Breeze 09 was perfek! Dit is veilig geleë in die marina, naby aan heerlike restaurante en winkels. Die eenheid het 'n onderdak dek aan die voor- en agterkant. Voor kry jy heerlike middagson en agter kyk jy oor die meer uit. Die eenheid is ook ten volle toegerus met al die basiese benodighede en MEER! Daar was selfs ligte vir kragopwekking, sowel as 'n haardroër en ekstra 2-punt kragproppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-rylaan, Eenheid 9, Aruba Breeze-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc31eb33c059805f3df188d4eb837e1bb1d107d3d205d1c8631083768491abbd4b2fba0386a4012848d8226d1829a3bcc8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Port Au Prince Drive Unit 9, Aruba Breeze Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077584245597 24.917122604454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem