- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 139 Arum Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Arum Field is 'n baie stil en rustige gastehuis in 'n vreedsame en luukse omgewing. Die eiendom het 'n pragtige tuin met 'n swembad en vermaakarea met braaigeriewe.
Verblyf word in 6 gastekamers gebied. Elke kamer is 'n privaat en moderne enkelslaapkamer-suite met 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook elkeen 'n kombuisie met 'n koffiekroeg, yskas, mikrogolf, ketel, induksiekoker en alle toebehore en breekware. Die kamers het ook 'n privaat ingang en 'n patio. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix word ook voorsien. Skoon vadoeke, handdoeke en badmatjies is ook beskikbaar.
Die gastehuis bied 'n weeklikse skoonmaakdiens en linne word ook omgeruil. 'n Wasgoeddraad is beskikbaar en strykgeriewe is op versoek beskikbaar. Die eiendom is beveilig en bied parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Sekuriteitskameras en diefwering is geïnstalleer.
Arum Field is 'n kort ent se ry vanaf Bloubergstrand op die MyCiti-busroete en baie na aan die Bayside Mall en restaurante, en 20 min vanaf meeste van die gewilde vakansiebestemmings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 139 Arum Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Arum Field het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Arum Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang