3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat is op 'n perdeplaas op die Wilderness Forest Estate. Dit is op 'n skilderagtige plaas te midde van die pragtige landskappe van Sedgefield se woude en riviere, en bied 'n rustige ontvlugting vir gaste wat stiltetyd soek. Hier kan gaste broodnodige rus in die natuur vind en hulself weer herlaai.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed. Die eenheid het 1 en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eetarea lei verder na die sitarea met 'n slaapbank vir 'n kind.
Die eenheid het ook 'n kaggel en buitebraai. Gaste kan die swembad gebruik en die stalle besoek of die omliggende woud te voet of met 'n bergfiets verken. Perderoetes is naby beskikbaar.
Op die perseel kan gaste in aanraking met perde en ander plaasdiere kom, die kruietuin verken, of die diverse voëllewe geniet, met die strelende geluide van visarende en uile wat die verblyf vergesel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lake Avenue, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang