Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Myoli Strand (22)
The Island (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (108)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (97)

Resensies van Sedgefield

4.7 / 5  
volgens 354 resensies
Lees regte resensies van Sedgefield van 354 geverifieerde gaste.
Indien jy Sedgefield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sedgefield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sedgefield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sedgefield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sedgefield Akkommodasie

104 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island, Sedgefield

Holiday House - Sedgefield is 'n selfsorghuis in Sedgefield Island. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie, naby die strandmeer en verskeie aktiwiteite op die Tuinroete. Dié ruim hu...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield

40 Montage Village is in die Montage Village-kompleks geleë. Dit bied 'n uitsig oor die kompleks se eie voëlreservaat wat met 'n ryk voëllewe spog. Daar is ook uitsigte oor die reservaat, duine en op die Outeniek...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 350
R1 157
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sedgefield

At Journeys End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstelletjie wat in die kusdorpie Sedgefield geleë is. Dis stapafstand van die dorp af en gerieflik naby die strande geleë. Slegs 1 besprekin...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sedgefield

Forestview Guesthouse in Sedgefield word deur die eienaar bestuur. Sedgefield is 'n kusdorpie wat 'n rustige leefstyl bevorder en gaste kan in die omgewing en in die prentjiemooi strate stap en fietsry. Die dorp wor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in The Island, Sedgefield

Sedge Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiekothuis op The Island, 'n reservaat in die kusdorpie Sedgefield. Die kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer he...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield

Sedge Bungalow is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sedgefield. Dit is binne loopafstand van die winkels, restaurante en die strandmeer af en is net 'n paar minute se ry van pragtige strande af geleë. D...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R799
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sedgefield

Jean's Nest is 'n selfsorg-houthuis met 'n uitsig op die Outeniqua-berge in Sedgefield. Dié huis is ideaal vir 'n klein gesin met 2 kinders, 2 paartjies, avonturiers of stadsjapies wat op soek is na 'n stil wegbree...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield

Ichtus Seafront B&B is by Colastrand in Sedgefield, 'n pragtige kusdorp tussen George en Knysna, op die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Dié dorp word deur glinsterende mere, begroeide sandduine, digbegroe...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island, Sedgefield

Holiday House on Protea bied selfsorgverblyf in The Island in Sedgefield. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en is net 50 m van die Swartvlei-strandmeer af. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en...

33% af Weeksdae!
VanafR570
R380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myoli Strand, Sedgefield

PiliPili Beach Cabanas is op die strandfront in Sedgefield geleë. Hiér kan gaste 30 km se ongerepte strande, die riviermonding en Sedgefield self verken. Dié dorp is halfpad tussen Knysna en George geleë. Gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sedgefield akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za