Askop Adventure Tents
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Askop Road, The Crags, Plettenberg baai, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Askop Adventure Tents bied 'n meeslepende ervaring van natuur, vrede en eenvoud. Geleë in Plettenbergbaai, 'n kusdorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, bied hierdie tent-akkommodasie 'n balans tussen gemak en die buitelewe. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ware plaaservaring soek sonder om moderne geriewe prys te gee.
Die tent bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed word voorsien.
Die tent beskik oor 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof. Gaste het toegang tot 'n borrelbad en braaigeriewe. Ontspan op die privaat dek met asemrowende uitsigte oor die plaas en die omliggende natuurlike landskap. Word wakker met voëlgesang, asem die vars plaaslug in en geniet rustige aande onder die sterre.
Ontwerp om gaste te help afskakel, stadiger te raak en weer met die natuur te verbind, nooi die tent-wegbreek gaste uit om die plaas te verken, om die vuur te ontspan, of bloot die rustigheid te omarm wat slegs die platteland kan bied.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Waldo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Askop Road, The Crags, Plettenberg baai, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Askop Road, The Crags, Plettenberg baai, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang