+17
Gastehuis in Centurion

90 Aspen Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Herman V
1 nag
5.0
Mei 2026

Peaceful and quiet with friendly host. Peaceful and quiet with friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona I
1 nag
5.0
Jan 2026

Will definitely book there again when I'm in town for a cricket match. The hosts were helpful and extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goed geleë. Veilig gevoel. Sal weer by 90 Aspen Gastehuis bespreek. Goed geprys. Weereens baie impressed gewees. Kamer was netjies, skoon en ruim. Gasvry en vriendelik ontvang. Koffie is van 'n goeie kwaliteit, nie kitskoffie nie. Naby Centurion Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phaphama M
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Fullfling. My stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel L
1 nag Gesin met tieners
2.4
Mrt 2026

Onaangenaam. Nee glad. Daar was mense wat voor 3 uur die oggend ingekom het en vir omtrent 'n uur lank erg geraas het en hard gepraat het. Ek het die eienaar 2 keer gebel waarop hy net die foon doodgedruk het. Ek het 2 WhatsApp's gestuur wat hy nou nog nie eers gelees het nie. Sal glad nie die plek aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Welma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. 90 Aspen Gastehuis is gerieflik geleë. Gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerdian
90 Aspen Guest House
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is bly julle het jul verblyf geniet en dat ons ligging en gasvryheid tot ’n lekker ervaring bygedra het. Hoop om julle weer te verwelkom!

Gerrit W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Dit was skoon en netjies. Het vinnig tuis gevoel. Die filterkoffie in die kamer was goeie gehalte koffie. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerdian
90 Aspen Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is bly julle het tuis gevoel en die geriewe—veral die koffie!—geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Anname W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Quiet. Clean. Welcoming. Great location. Spacious. Spacious room. Quiet and calm. Very serene guest house, and just what I needed after a long day of work and travel. Was so nice to get there - felt like home. Clean and smelling nice. Great WiFi connection. Welcoming soft bed and wonderful linen. Close to great restaurants, and it was easy to get some takeaways. Really enjoyed it. Will definitely book at 90 Aspen Guest House again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerdian
90 Aspen Guest House
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted that the peaceful atmosphere, cleanliness, comfortable bed and great WiFi made your stay enjoyable. It’s great to hear that it felt like “home” after a long day. We look forward to welcoming you back to 90 Aspen Guest House!

Anname W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik en aangenaam. Skoon en vriendelik. Baie lekker. Aangenaam. Rustig en stil. Alles wat ons nodig het. Vriendelike ontvangs. Baie skoon. Heerlike bed. Lekker groot kamer. Vars koffiebone met plunger in kamer is 'n lekker bederf. WiFi baie goeie opvangs. Vriendelike mooi plek. Veilige parkering. Sal weer gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerdian
90 Aspen Guest House
Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is vir ons heerlik om te hoor dat u verblyf gemaklik, rustig en aangenaam was, en dat u die klein bederfies soos die vars koffiebone geniet het. Ons sien daarna uit om u weer by Aspen Guest House te verwelkom vir nog ’n ontspannende besoek. Vriendelike groete, Die Aspen Guest House-span

Daleen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gerieflik, gemaklik. Hermann was baie gaaf, sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerdian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

90 Aspen Crescent, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e8b6ca9409f1acc9708677277198e4532df5519eb1668af07b9dfb0991a8ed73edd8fc48543cc5d555e8faf538d51eee36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 90 Aspen Crescent Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.864076217271 28.183631130025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang