+39

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties, rustig en super fun! Die verblyf was heerlik. Die huisie is baie smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Aspersie
Hi Zelda, baie dankie vir jul kommentaar. Ons is baie bly om te verneem dat jul die verblyf geniet het by Aspersie, dis inderdaad 'n goed toegeruste eenheid en lekker vir 'n familie van vier. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Jacquin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker. My pa se eerste vakansie in Paternoster en hy kan nie wag om terug te gaan nadat ek vir my ouers bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Aspersie
Hi Jacquin Dit was lekker om jou ouers te kon verwelkom, en ons is baie bly hulle het dit so geniet. Ons sien uit na hul volgende besoek.

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Home away from home. Aspersie beskikbaar oor 'n magdom van eetgerei, breekware, toebehore, ens. Netjies en smaaklik versier. Sal definitief aanbeveel en sal ook weer graag daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Aspersie
Hi Lizelle, ons is baie bly om te verneem dat julle Aspersie geniet het en ons hoop dit was die eerste van baie besoeke aan pragtige Paternoster.

Aneen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2026

Very enjoyable. Well equipped home. Good location. Enjoyable stay. Confusion regarding booking in with dogs on the platform and dog deposit due to managing agents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Aspersie
Dear Aneen, Thank you for your feedback. We are glad to hear that you enjoyed Aspersie; this is indeed a lovely home equipped with everything you can think of. With regards to the pet fee, we advertise on the platform where you booked that there is an extra fee payable for pets; maybe you missed this. We, however, look forward to your next visit again.

Martina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Skoon, netjies en baie gerieflik gewees. Geen klagtes! Baie lekker gebly. Groot, ruim kamers en gemaklike, skoon beddegoed. Die kombuisarea het alles wat mens benodig en daar is 'n binne- en buite-braai opsie. Skoon, netjies en baie gerieflik gewees - en die WiFi is tops!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 931

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
33 % AF
R1 900 R1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

32 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1af9068b6630390e705c3a2046a695d861e0f7fd64af454b5e974ec05ae300f5b8b251ea9d13f265e634da3d8d3ac801ec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 32 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8067686 17.8965124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang