7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Astra Park Accommodation is 'n selfsorghuis in Astra Park, Kingsburgh. Dit is die ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Ooskus.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is ingerig met 2 slaapbanke slegs vir kinders, 'n TV en 'n eetkamertafel. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met St Winidred's Beach ongeveer 2.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nelson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Astra Park Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang