+27
Selfsorg in St. Helenabaai

At3Brides Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charlotte M
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Gerieflike blyplek naby die see. Die n lieflike blyplek vir twee mense, goed toegerus met 'n maklike stappie strand toe. Ek en my dogter het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Baie dankie vir jou tyd om 'n review te skryf, dit word opreg waardeer.

Anita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

100%. 10/10! Kan nie beter verblyf kry nie, waarde vir geld, netjies, skoon, behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing, would love to return! What a wonderful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Thank you for the review. Looking forward to your next stay. Barry & Suzanne

Shane' T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Thank you to the wonderful hosts at @3 Brides for an unforgettable weekend. Every cent was worth it! The host and hostess are incredible people who made us feel so welcome and at home, with lovely chats and genuine hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Dear Trevor & Shane, thank you for visiting At3Brides and taking the time to post this lovely review. Much appreciated. Barry & Suzanne

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Plek is goed ingerig. Baie netjies en skoon. Baie stil area. WiFi oor die algemeen. Lekker gebly daar. Naby die strand. Gedeeltelike see uitsig. WiFi moet opgradeer word asb. WiFi sein baie swak oor die algemeen. Meeste tye eintlik geen WiFi sein. Sal baie help as daar 'n non-stick pan en groter rasper aangeskaf kan word vir die kombuisarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastic stay. Awesome stay. Fantastic hosts. Place was as pictures showed. Well equipped, spotless. Comfortable bed, well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Thank you kindly for taking the time and the great review. Much appreciated! Your hosts, Barry and SuZanne

Kaylin B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

I enjoyed myself a lot, perfect for a relaxing getaway. It has the most perfect view to look at the sunsets, really quiet and you never get bothered. I would recommend it to anyone and will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic and ideal. Fantastic place! We loved every minute of our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Verfrissend en salig. Baie kalmerend gewees. Verblyf was baie lekker en omgewing baie veilig. Lekker gerus en alles wat mens nodig is in woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Baie dankie vir julle tyd om die review te plaas.

Joey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Kan At3Brides regtig aanbeveel. Herlaai jou. Baie netjies en skoon, ons het heerlik gebly. Kan dalk net belê in 'n plunger, almal drink nie kits koffie nie. Gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
At3Brides Self-catering
Baie dankie, Johan, julle is dierbaar vir die mooi review. Ai ai, julle moes net vra, ons het 'n spaar plunger, ek gaan dit nou in die kombuis sit. Geseende feesgety. Groete, Barry & Suzanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Malgas Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7380 , Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc6ebbc32c09fd831cad1df461b38421e28d605081563770d8099822eb7eb950d9db668d1c7aa640113d3eed62fc3d2c65a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.719159576714 17.960613369942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang