- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
At 98 on Lynburn Guest House is in Lynnwood, in Pretoria en net 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die huis het pragtige uitsigte van die tuin en daar is lekker braaigeriewe beskikbaar.
Verblyf is beskikbaar in 3 suites wat individueel versier is. Die Executive Suite het slaapplek vir 2 gaste, die Tweeslaapkamer-suite het slaapplek vir 4 gaste en die Tuinsuite het slaapplek vir 2 gaste.
Elke suite sluit het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het komplimentêre toiletware en haardroërs. WiFi is gratis beskikbaar. Elektriese komberse word voorsien. Daar is 'n kluis, strykyster en 'n strykplank in elke suite.
Die suites word 6 dae van die week, van Maandag tot Saterdag, skoongemaak. Ontbyt is ook beskikbaar op versoek, alhoewel die Lynnwood Manor-area verskeie uitstekende restaurant-opsies bied. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is naby Menlyn, die Atterbury Teater, Pretoria Nasionale Botaniese Tuine en die Universiteit van Pretoria.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Manus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 98 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink At 98 on Lynburn Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang