LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At 98 on Lynburn Guest House | LekkeSlaap
+94

At 98 on Lynburn Guest House

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir At 98 on Lynburn Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariska W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W
Besigheidsreis

Wonderlike atmosfeer

Wat 'n lekker kuier was dit nie! Soos mens instap voel mens reeds tuis en ontspanne. Manus en Frik het 'n ongelooflike oog vir detail - die kamers is pragtig uiteengesit en 'n uitsig oor die ongelooflike mooi tuin rond mens se ervarig perfek af. Die kort kuier was kos vir my siel. Baie dankie vir al die moeite en bederf - die pragtige blomme op die tafel en die verwelkomende sjerrie het absoluut my dag gemaak. Ongetwyfeld die beste gastehuis in Pretoria.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie Mariska
Dit was heerlik en net 'n groot plesier om jou as ons gas te kon he.
Ons waardeer jou komplimente opreg
Vriendelike groete
Manus & Frik

At 98 on Lynburn Guest House
Anton L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Frik en Manus was ysters! By verre my lekkerste betaalde verblyf. Die mooiste tuin en versorgde eenheid. Ten sterkste aan te beveel.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente en aanbeveling. Ons waardeer dit baie en sien uit na die volgende kuier.

At 98 on Lynburn Guest House
Elzabe H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars van die gastehuis het aan alles gedink, die detail binne en buite in die tuin is iets om te sien.

Ek sal die vriedelike diens van die gastehuis vir enige persoon aanbeveel. Skoon en gerieflike kamers. Ek sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie Elzabe vir die komplimente en aanbeveling vir voornemende gaste, ons waardeer dit baie en hoop om julle kapenaars gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Manus & span

At 98 on Lynburn Guest House
Hilda P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P
Saam met vriende

Topklas.

Ons ontvangs by 98 on Lynburn was gasvry en het alles oortref waarop ons kon hoop. Die studio-eenheid is perfek vir klein gesinne of persone wat twee kamers in dieselfde eenheid benodig. Die eenheid is keurig, stylvol en volledig toegerus. Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan en dit met graagte aanbeveel.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie Hilda ons waardeer dat julle die moeite wat ons doen raakgesien het en kan nie wag vir julle volgende huier by ons nie
Vriendelike groete,
Manus & span

At 98 on Lynburn Guest House
Charl V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Besigheidsreis

Gerieflike, skoon en moderne verblyf naby die WNNR, Menlyn en Lynwood Bridge.

Baie gerieflike verblyf, aangename en hulpvaardige gashere. Die eiendom is sentraal geleë, naby die WNNR, omtrent tussen die N4 en die N1. Sal beslis teruggaan.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, Charl. Ons hoop om jou gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Manus en span

At 98 on Lynburn Guest House
Matthys H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys H
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

Baie dankie! Die plek is stunning!

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek Matthys ons hoop om julle gou wier te sien.

At 98 on Lynburn Guest House
Tina V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Gesin met tieners

Vriendelike mense, ons kan die verblyf definitief aanbeveel.

Baie netjiese en gerieflike kamers. Voel soos 'n 5 ster hotel.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Tina dis regtig tyd dat julle weer kom kuier.

At 98 on Lynburn Guest House
Jaco D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Vriendelike diens. Alles wat jy nodig het met genoeg spasie.

At 98 on Lynburn Guest House's terugvoer

Vreeslik baie dankie Jaco ons waardeer gaste se positiewe terugvoer baie en hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike groete
Manus & At 98 on Lynburn GUEST HOUSE se personeel

At 98 on Lynburn Guest House
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynburnweg 98, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3r5LRYYdQY6Q6kYtB9GvmjxamRwQ4i3ycECAm9GGp2D5YXrdsb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 98 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.7567704 28.2884064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!