+12

At Greenmarket Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Greenmarket Place is 'n ligte en ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou wat in Greenmarket Square in die middestad van Kaapstad geleë is. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid besienswaardighede, sake- en ontspanningsgeriewe.

Dié woonstel bied panoramiese uitsigte oor Tafelberg en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4 persone en die sitkamer het 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die middestad en berge bied. Die gebou het ook 'n gimnasium en daar is 1 toegewese parkeerplek vir 'n voertuig.

At Greenmarket Place is langs die mark geleë, waar 'n mens klere-, juweliersware- en kunsvlytstalletjies sal vind. Die eiendom is ook naby kroeë, restaurante en ander geriewe. Die gebou is 5 tot 20 minute se ry vanaf Groenpunt-stadion, Clifton en Kampsbaai-strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 54 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Shortmarket Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZGM4Y2E1LTU3NDctNDJlYy04NzA4LTNlZDNjOGFjNTRiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 54 Shortmarket Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922186720193 18.420013741734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang