At Greenmarket Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarket-straat 54, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At Greenmarket Place is 'n ruim en helder selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groentemarkplein in die middestad van Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n rits besienswaardighede, sake- en ontspanningsgeriewe.
Dié woonstel bied 'n panoramiese uitsig op Tafelberg en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.
Die etenstafel het sitplek vir 4 gaste en langsaan het die sitarea 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die middestad en op die berge. Die gebou het ook 'n swembad en 'n gimnasium op die dak, en daar is 1 aangewese parkeerplek.
At Greenmarket Place is by die mark geleë waar gaste klere, juwele en handwerkstalletjies sal raakloop. Die woonstel is ook naby kroeë, restaurante en ander geriewe, en is net 5 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad-stadion, Clifton en Kampsbaai se strande.
Slaapplek
’n Bespreking by At Greenmarket Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Russies
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Katia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 8
Ligging
- Shortmarket-straat 54, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shortmarket-straat 54, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom