At Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shannon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Convenient and comfortable. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Waarde vir jou geld. Baie netjies binne en buite. Wonderlike, gawe mense. Gasheer Gideon en sy pragtige vrou het ons baie hartlik verwelkom. Hulle is wonderlike, gawe mense. Jy voel onmiddellik tuis! Alles wat jy benodig om in gerief te kan funksioneer, word verskaf. Dus, skoon en netjies binne en buite! Waarlik waarde vir jou geld! Dankie aan "At Home", jy voel regtig welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie goed verwelkom, waarde vir jou geld. Alles mooi skoon en netjies. Baie hartlik verwelkom en tuis laat voel. Baie behulpsaam en baie netjies binne en buite die verblyf. Christelike paartjie en hulle laat jou onmiddellik tuis voel. Waarlik waar waarde vir jou geld. Baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venetia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cozy and comfortable for a short break. Unit is very cozy and the hostess was always available to assist when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam en gerieflik. Gasvryheid en vriendelikheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Safe, clean, convenient and beautiful. The place is beautiful and clean. Everything we need was provided. I love the area because it is safe and next to most activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike veilige verblyf. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n stil buurt. Baie vriendelike gashere. Dit is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
At Home
Dit was inderdaad 'n voorreg vir ons, hoop om julle weer binnekort te sien

Tertius G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Ek wens ek kon vir Charmaine en Dirk 110 sterre gee. Amazing mense met 'n amazing plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
At Home
Baie, baie dankie... Julle is wonderlike mense, groot voorreg om jul te ontmoet.

Joseph Chrisly C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Warm, welcoming, and exceptionally hospitable. Amazing experience at At Home — warm, kind, and generous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic place for a get away weekend. Very nice place for 2 people, hosts were very friendly and welcoming. Would recommend anyone to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
At Home
Good day Jason. Thank you for your review. We appreciate your feedback. Hope to see you again. Kind regards, Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 General Chris Muller Crescent, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA725509813acb6e8c70837d710128fdff64f5cf163df926ca4a046d4c5a377459c276c2edb92a6ab5d0d2a66a13927aeb0630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 General Chris Muller Crescent Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8744371 18.5639632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang