Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Welgelegen

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Welgelegen van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgelegen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgelegen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgelegen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgelegen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgelegen Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgelegen

Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Welgelegen, Kaapstad. Die huis is baie sentraal geleë en naby winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Die tuinkothuis h...

Vanaf
R2 394
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parow, Welgelegen

Modern Luxury Apartment is vas aan 'n huis in Welgelegen in Parow, maar dit het sy eie ingang. Die eiendom is aan die voet van die Tygerbergheuwels, 5 minute vanaf Panorama Hospitaal en naby Plattekloof Winkelsentru...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R441
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgelegen

Eagles Rest is in die veilige voorstad Welgelegen geleë. Dit is op die drumpel van bekroonde wingerde soos De Grendel, Meerendal, Diemersdal en Durbanville Hills, sowel as 'n kort rit weg van die internasionaal bek...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Welgelegen

10% af Aanbod!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Vista, Milnerton

The Secret Cottage is in die stil buurt, Monte Vista, in Kaapstad en bied selfsorgverblyf aan 2 gaste of 'n klein gesin in 'n knus kothuis. Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgema...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte. Ons neem tans nie besprekings vir net 1 nag nie. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en...

Vanaf
R280
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Vergenoegd is in Panorama geleë en beskik oor 2 eiendomme langs mekaar. Die verblyf is ideaal geleë, net 300 m vanaf Panorama MediClinic en die Mediese Sentrum. Verblyf word in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Die Peperboom is in die veilig en stil voorstad Panorama in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verskeie restaurante en winkels is binne loopafstan...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]