2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 6th Ave, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus At Rikis Place Self Catering bied 'n oulike volledig toegeruste woonstel in die stil area van Voëlklip, Hermanus met groot vensters wat na die pragtige fynbosbedekte berg kyk.
Hierdie sonnige, ruim ateljeewoonstel met privaat straatingang grasperk en tuin op grondvlak sonder trappe. Die woonstel het 'n gemeubileerde koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig. Ruim ingeboude kaste met 'n klein toesluitkluis. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien en gereeld verander. Strandhanddoeke op versoek.
Die badkamer het 'n stort-oor-bad met glasskerm en 'n aparte toilet.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-sitkamer, slaaparea, kombuisie en volledige badkamer. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met oond, kooktoebehore, eetgerei en breekware vir 4 persone en 'n teeskinkbord. Die klein sitkamer het gemaklike stoele en koffietafels. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-verbindings.
Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe reg buite die eenheid. Onderdakparkeerplek van die straat af word langs die eenheid voorsien.
Hermanus bied natuurskoon, sagte klimaat, 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Riki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 22 6th Ave, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus At Rikis Place Self Catering het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 6th Ave, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang