- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At the Woods Guest House is in die rustige dorpie Stormsrivier geleë en bied 'n ontspanne en gerieflike basis vanwaar jy die Tsitsikamma en omliggende gebied kan verken. Ons wil graag hê gaste moet tuis genoeg voel om hul skoene te kan uitskop en die aandag aan detail, wat die gastehuis bied, te ervaar.
Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede wat geskik is vir 19 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in die Dubbelkamers, 2-Enkelbedkamers, Tripelkamers en die Gesinskamer. Alle eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n instapstort, lugversorging, 'n yskassie, WiFi, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, plafonwaaier en 'n privaat dek of stoep.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 2 gastesitkamers, 'n masseerkamer, restaurant en 'n wasgoeddiens in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink At the Woods Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap