Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Yzerfontein

Atlantic Corner

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongelooflik lekker! Ons het lekker gebly! Die huis het ongelooflik mooi uitsigte - vanaf al die vertrekke, die stort ingesluit. Die kombuis is enige kok se droom - dit het alles waaraan jy kan dink. Ons is verder bederf met allerhande lekkernye - min dat 'n mens so iets ondervind. Die eienaar en opsigter was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Ek kan nie hierdie huis sterk genoeg aanbeveel nie en sien uit na ons volgende kuier daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n heerlike wegbreek vir die gesin in 'n gemaklike en baie mooi skoon huis. Pragtige huis met asemrowende see-uitsigte. Pragtige moderne, volledige toegeruste kombuis. Baie mooi skoon. Die groot oopplan leefarea met die groot skuifdeure na buite sorg vir 'n heerlike kuier atmosfeer. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Atlantic Corner
Baie dankie vir die mooi woorde, Marianne! Ek waardeer regtig jou positiewe resensie en sien daarna uit om julle almal weer in die nabye toekoms te huisves. Groete Jeanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

100 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51fb00b79fa8cf41d8c04858de63c3fe8c9f83dfb3c19d80c22aeb1cdeb5c30c2a2d16dde2cab8cf76bf58374592a2c9a14b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 100 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3670342 18.1723264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang