+34

Atlantic Elegant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Elegant is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek in die Moederstad aangesien dit sentraal naby baie besienswaardighede geleë is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n balkon met sitplek en 'n Weber-braai. Die woonstel is stapafstand vanaf baie winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833e01d692372edfe3135f3a829f52f109b891efdbcc93cac238d58f7ad38f38b9094c65550ed990edc34cbd89d92cd3d6ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 4) 7 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91077 18.414572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang