Atlantik Sicht Self-Catering Apartment
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strand Street South, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Atlantik Sicht Self-Catering Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel met 3 slaapkamers. Die woonstel is deel van 'n kompleks wat net 'n paar meter van die see af geleë is en is naby Swakopmund se middedorp.
Die woonstel beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede, gedeelde badkamer 'n stort het. Die woonstel beskik ook oor 'n eetarea, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel bied toegang tot 'n beskutte, privaat balkon met 'n tuintjie en uitsigte oor die see. Ander geriewe in die woonstel sluit verhitte handdoekrelings, 'n wasmasjien, tuimeldroër, gratis WiFi, braaigeriewe, sonstoele en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis in.
Die woonstelkompleks is op die seefront tussen die akwarium en die jetty geleë en is 'n gerieflike basis vanwaar gaste Swakopmund te voet kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hubertus Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strand Street South, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Street South, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang