+15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Andre T
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustige verblyf. Baie lekker gebly. Heerlike rustige plaasatmosfeer met groot spasie en 'n mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Rustig, naby aan die natuur. Ek het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag
5.0
Nov 2025

Heerlike plaas atmosfeer. Vriendelik ontvang en 'n baie aangename en rustige verblyf gehad. Die ruim en lowergroen plaasomgewing was heerlik ontspannend, die woning goed beveilig en my voertuig kon onderdak parkeer. Kan dit regtig aanbeveel. Sal definitief weer hier wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie V
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Die fasiliteit was baie skoon en goed instandgehou. My verblyf was baie aangenaam. Stil omgewing vir 'n goeie nagrus en om te kan werk doen. Die matras was stewig vir 'n goeie nagrus. Die stortwater was maklik om te beheer en het 'n konstante warmwatervloei gehad. Genoeg komberse was beskikbaar vir die koel aande. Die vars melk vir koffie was 'n wenner. Dit was nie nodig om te sukkel met die klein houertjies wit vloeistof wat veronderstel is om melk te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon C
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Netjies. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Friendly people. Pleasant and quiet. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig, skoon, gerieflik. Skoon, netjies, warm water, goeie, veilige ligging. Gasvrou baie vriendelik. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Dit was lekker om wakker te word met die perde se geluide in die agtergrond. Ons het ja, dankie, baie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heila P
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustige omgewing en tog naby die stad. Heerlike oornag verblyf. Heerlik gebly, gerieflik vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ideal om te rus. Lekker plek, en bekostigbaar, ideal om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Karee Street, Pumulani, Kameeldrift East AH, Pretoria, 0036, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef873cdc2776152ad01ecb8ecc1dc59533d437cfb3b8397ffe16813ec236d0e099224fe6298770d3d61770766a0c20b8382e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 2 Karee Street Pumulani, Kameeldrift East AH 0036 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.659333135251 28.27625583248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang