- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Avontuur Gastehuis en Kampterrein bied bekostigbare oornagverblyf 10 km oos van Zeerust, reg langs die N4. Daar is 'n verskeidenheid diere op die eiendom vir gaste om te bewonder en dit is ideaal vir enkelreisigers, of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word aangebied in 2 semi-selfsorgeenhede en 3 kampeerplekke. Die Marlothii-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke.
Die Karee-eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer word met die kampeerplek gedeel en is toegerus met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n kombuisie langs die slaapkamer wat toegerus is met 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir beide eenhede.
Elke kampeerplek is toegerus met 'n privaat braai-area en kragpunt, en het toegang tot die badkamer wat met die Karee-eenheid gedeel word en met 'n stort en toilet toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Brandhout en water is op aanvraag beskikbaar. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Hierdie sonkrag-aangedrewe eiendom word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Avontuur Gastehuis en Kampterrein het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang