2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Athens Road, Sea Spray complex, Blouberg, 2144, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B209 Sea Spray Beach Front Apartment is in die veilige Sea Spray-kompleks in Bloubergstrand geleë en is net oorkant die pad van die strand waar gaste vir Tafelberg in al sy glorie kan sien.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, lugbraaier en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Die Sea Spray-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad waarvan die inwoners gebruik kan maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Athens Road, Sea Spray complex, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
- Gaste dink B209 Sea Spray Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Athens Road, Sea Spray complex, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang