Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vredehoek

B507 Disa Park

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0
Miliça V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

Mooi ligging. Eenheid bietjie afgeskeep. Die ligging is ideaal, maar die gebou en die woonstel self is nie op standaard nie - nie die geld wat mens betaal werd nie. Wanneer mens die eenheid van binne af wil sluit, kan die deur nie toemaak nie want die handvatsel druk teen die veiligheidshek (wat natuurlik eerste toegemaak moet word). Dit moet toe voorsien word en beskadig die deur se handvatsel. Die kombuiswasbak se drein stoot met geweld terug en spat terug in die wasbak en oor die kas. Die mikrogolf staan bo-op die yskas. Die mikrogolfdeur krap teen die yskas en het al 'n groef in die yskasdeur gemaak van oop skuur. Dit is klein goedjies, maar dit doen afbreek aan die eenheid en laat 'n mens bietjie voel asof dit nie goed opgepas of instand gehou word nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 63

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 748
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 748
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 748
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2028ba81e0d3c5d357cc4350dc280dfdb0f6eed2855be5db5a6e52c1166e28dd3bdda7901c221fbe217db026687e48d45bdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R747 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 36 Clifford Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9429502 18.4240325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang