Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vredehoek

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Vredehoek van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredehoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredehoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredehoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredehoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredehoek Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek

15 On Chelmsford is selfsorg-vakansiewoonstelle in Vredehoek, Kaapstad. Dit is perfek vir 'n groot gesin of groepe vriende wat opsoek is na gerieflike verblyf en 'n plekkie naby verskeie geriewe binne die middestad ...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek

Devil's Peak Views is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel bied die ideale verblyf vir 'n paartjie en is lekker naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe....

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek

Vredehoek Rooftop Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Vredehoek, Kaapstad. Dit is naby die middestad, teen die voet van Tafelberg, en hier kan jy waarlik die Kaapstad-leefstyl ervaar. Die verblyf is geskik vir paart...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek

Serenity Lodge bied eksklusiewe en privaat selfsorgverblyf in 2 woonstelle, teen die hange van Tafelberg. Hierdie lodge is slegs 5 minute se ry van die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkarretjie af. Die 2 woons...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek

Table Mountain Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en dit is ideaal geleë, naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Die woonste...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek

Cape Town View from the Top bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die kamers h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredehoek

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

20B Belladonna is 'n luukse selfsorg-vakansiewoonstel met 1 slaapkamer wat volledig toegerus is en in Kaapstad geleë is. Kaapstad is veral bekend vir die V&A Waterfront, die Konferensiesentrum, strande, kultuurakti...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

20A Belladona is 'n luukse, volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in Kaapstad. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en is beskikbaar vir vakansieverblyf. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, die V&A Wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vredehoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...