B507 Disa Park
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B507 Disa Park is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel in Vredehoek, bo die stad in Tafelberg se voorheuwels. Disa Park is die perfekte basis van waar gaste alles wat Kaapstad bied kan ervaar.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n ingeboude kas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel en sal naby gewilde besienswaardighede wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 60
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang