Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23D Dorchster Drive, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bachelor Pad is 'n enkelwoonstel in Parklands en bied knus en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornagverblyf.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, kombuisie en 'n sonkamer met 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV en lei na 'n sonkamer met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die sonkamer het stapeldeure wat na buite toe lei.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n hek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 23D Dorchster Drive, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bachelor Pad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23D Dorchster Drive, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6ad36aa21781bc9005be4aff68369d4b2cc4fe9df1e19e12088d3ae399a55c74bbea33850b412a474f4e5b64cdbb3dfc1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 23D Dorchster Drive Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.813671918145 18.511615365818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang