Pick your preferred language

English

Afrikaans

+86
Selfsorg in Noordwes

Bakoor Plaas Akkommodasie

  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Off the R500, Farm Witkop, Potchefstroom, 9585, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Bakoor Plaas Akkommodasie bied 5 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vanaf Fochville geleë is.

Dié eenhede is elkeen gerieflik ingerig vir 2 tot 6 gaste en bestaan uit 1 tot 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Sommige slaapkamers het en suite-badkamers wat elkeen 'n bad en 'n stort het. Die ander kamers deel 'n badkamer.

Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en 'n oond, en 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en privaat braaigeriewe met pragtige uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar.

Bakoor Plaas Akkommodasie kan te voet of per fiets verken word en verskeie voëlspesies en wildspesies soos rooibokke en blesbokke kan besigtig word. Gaste kan ook die putt-puttbaan geniet.

Let asseblief daarop dat troeteldiere, motorfietse en vierwielmotorfietse nie toegelaat word nie, maar gaste kan gerus hul eie fietse saambring. Krag word voorsien deur middel van sonpanele.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shane E
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike natuurskoon met alles wat mens benodig. Baie netjies en skoon. Lieflik. Ons het baie lekker gebly, verblyf was netjies en pragtig ingerig met...
Sien meer
Feb 2025
Russell D
Besigheidsreis
4.8
Peaceful. Very good value, clean and neat, has all the basics.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Roland A
Saam met lewensmaat
4.8
A relaxing break to the North West bush, with animals and beautiful scenery. The Springbok hillside cottage was very comfortable. I enj...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lizenda D
Gesin met tieners
4.8
Rustig. Heerlik gebly. Rustige omgewing.
Apr 2025
Lydia B
Gesin met klein kinders
4.6
Mooi uitsig, lieflike natuurskoon en die kinders het lekker in die veld gestap. Lekker gebly, skoon, en gerieflik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the R500, Farm Witkop, Potchefstroom, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Bakoor Plaas Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R500, Farm Witkop, Potchefstroom, 9585, Noordwes

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6UFSM2W2vVeGZjj4NDjz30U1nMU0hSQicumoAkmcquBw9qp1pq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Off the R500 Farm Witkop 9585 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -26.777170586228 27.497475743294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang