Beskrywing
Dié eenheid is perfek vir 'n groep of gesin van 6. Daar is 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in 1 van die badkamers en 'n stort in die ander badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Troeteldiere, motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie, maar gaste kan gerus hul eie fietse saambring. 'n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 word gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 4 gaste. Die 1 slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Ekstra slaapplek kan gereël word. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook op die stoep beskikbaar.

Eenheid 4 is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n leefarea, kombuis, stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Huisreëls
Troeteldiere, motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie, maar gaste kan gerus hul eie fietse saambring. 'n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 word gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 5 is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n leefarea, kombuis, stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Troeteldiere, motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie, maar gaste kan gerus hul eie fietse saambring. 'n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 word gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R500, Farm Witkop, Potchefstroom, 9585, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang