+35
Selfsorg in Westbrook

Bali Hai 202

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bali Hai 202 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte en is oorkant die pad van die strand in Westbrook. Die area bied uitstekende swem-, visvang- en duikgeleenthede en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel met lugversorging op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n tweede badkamer met 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid het'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien-tuimeldroër toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure maak op 'n onderdakbalkon met asemrowende uitsigte oor die see en die gemeenskaplike swembad oop. Die kompleks het ook 'n restaurant, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 579

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek

37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7e6f39314852d99621fd6e951bae6dbd64bbe9dcbbd7d9397e5f64beaf35522547bd72fbc03c7c03b85faafaf021b17d05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang