LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bali Hai 202 | LekkeSlaap
+14

Bali Hai 202

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Bali Hai 202
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannes D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, asook goeie ligging.

Plek is netjies en word daagliks skoon gehou. Parkering is net klein. Toegang te voet in en uit gebou vir ouer mense moeiliker. Strand en omgewing is skoon en gevoel van veiligheid. Spice restaurant beslis 'n plus punt en moet besoek word.

Diederik P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik P
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker plek om net te gaan rus.

Chani V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chani V
Gesin met klein kinders

Nie sleg nie.

Ons het ons vakansie baie geniet by Bali Hai, maar daar was 'n paar dinge wat gepla het. Ons was nooit vooraf ingelig dat hulle besig was met herstel werk aan die gebou nie. Vuil water het van boonste verdiepings af gekom en op ons balkon geval waar ons kinders gesit en speel het sonder waarskuwing. Daar was die hele dag gewerkskaf met 'n gekap en steiers wat op en af geslaan word. Daar was vir seker nie stilte vir ons om te rus nie en ons het maar elke dag gevlug om uit die geraas te kom. Vir die prys wat ons betaal het sou dit nice wees as ons vooraf geweet het wat vir ons wag. Maar verder was ons plekkie baie mooi.

Bali Hai 202's terugvoer

Goeiemiddag Chani,

Dankie vir die terugvoering. Jammer vir die ongerief veroorsaak deur die verfwerk aan die gebou. Soos per ons gesprek was die verfwerk aan die vlak van die woonstel al klaar vir die tydperk van u bespreking, maar die gewerskaf het nog steeds 'n geraas veroorsaak wat ons nie in ag geneem het nie. Die water wat op die balkom geval het was veroorsaak toe die dak van die gebou gewas is, en ons het dit opgeneem met die opsigter.

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete
Karen

Bali Hai 202
Penny G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny G
Saam met vriende

Awesome verby, pragtige plekkie.

Die woonstel was regtig pragtig, die foto's in die advertensie was presies hoe die plek gelyk het en nog meer. Diens was awesome. Ek sal met enige tyd teruggaan vir nog 'n paar dae. Baie dankie.

Bali Hai 202's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Penny, ons waardeer dit baie.

Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

Bali Hai 202
Thabile N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabile N
Saam met vriende

Perfect place for a couple that want to relax.

The perfect place for rest.

Bali Hai 202's terugvoer

Thank you for the lovely review, Thabile.

Bali Hai 202
was R1 475
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
was R1 475
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
was R1 475
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37 , Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzNmYmM0LWQ3NzQtNDJlMi1iZGI4LWM3NTJkNDcyYWY3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 475, nou Vanaf R1 180  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!