- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 13 Constable Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Balmoral Lodge is in Bellville en die area word omring deur wynplase met wynproegeleenthede, bergfietsroetes en winkelsentrums.
Verblyf bestaan uit 56 eenhede met slaapplek vir 142 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar en daar is kombuisgeriewe, 'n swembad, wasgoeddiens, babaoppasdiens, 'n kroeg, braai-area en gastesitkamer.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, bergfietsry, wynproe, wildkyk, swem, fietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 13 Constable Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Balmoral Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Constable Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang