+7
Selfsorg in Barrydale

Bamboo Caravan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kumie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig en terug na die natuur. Veilig, rustig en lekker uitgelê om te kan ontspan en herstel van jou besige lewe. Gasheer was die heeltyd in kontak en het gehelp met inligting en wat nodig was. Ons stel voor dat die gasheer op die webwerf aandui dat hulle besig is om van die grid af te gaan en dat voornemende gaste gereed moet wees om moontlik met kerse/lampe oor die weg te kom, indien die son min was en die batterye nie oordentlik gelaai het wanneer dit bewolk en reënerig is vir 'n paar dae. Voorts moet ook duidelik aangedui word dat geen yskas of eetgerei beskikbaar is nie, sodat gaste voorsorg kan tref. Dit is ook raadsaam om 'n e-pos te stuur aan gaste wat met al die inligting bespreek om seker te maak dat hulle voorbereid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Graham Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Beangal Street, Barrydale, Overberg, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e7e925b10a44b987489f01938b56fe4e1e26a2d89cb9fceb14412b8815807db5567a5e68dcd0ba8024c29d8bad00adc8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 14 Beangal Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.907107895677 20.734591799475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang