Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Barrydale

4.3 / 5  
volgens 97 resensies
Lees regte resensies van Barrydale van 97 geverifieerde gaste.
Indien jy Barrydale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barrydale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barrydale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barrydale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barrydale Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barrydale

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos jy Barrydale binnery op Roete 62. Ons bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf, volg net die padtekens en besoek The Blue Cow by di...

33% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barrydale

Treasure Chest is in Barrydale op die R62 geleë. Dis net 5 minute se stap vanaf die inligtingsentrum en naby winkels, Diesel and Creme, verskeie doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Barrydale

Wildflower Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Barrydale. Die kothuis kry sy naam van die veldblomme way in die veld en op die heuwel langs die huis voorkom. Hierdie instansie word in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Barrydale

Bespreek 2 nagte en kry die 3de dag gratis! Ruth62 Barrydale is in 1933 gebou en is in die lieflike dorpie, Barrydale, oorkant die Nederduits-Gereformeerde Kerk, geleë. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Barrydale

Karoo Art Hotel is 'n "funky", ontspanne en hartlike plattelandse hotel in die Klein Karoo op die pragtige Roete 62 tussen Kaapstad en Oudtshoorn of Kaapstad en die Tuinroete, in die plaasdorpie Barrydale. Hierdie b...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Barrydale

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub bied gehalte en bekostigbare verblyf in Barrydale op die R62. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste wat die omgewing wil verken of net wil oornag. Daar is privaat slaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Barrydale

Inkaroo Cottage is in Barrydale, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge, geleë. Dié dorpie is op die welbekende Roete 62 op die grens van die Overberg en die Klein-Karoo in die Wes-Kaap geleë. Die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Barrydale

Barrydale Karoo Lodge is op die gewilde Roete 62 geleë en is 'n lekker oornagplek vir moeë reisigers. Dié gastehuis bied 'n keuse van 8 individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is ingerig met koninggro...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barrydale

Sandy's Place is in die hoofstraat van Barrydale geleë. Ons het 6 en suite selfsorgeenhede. Al die eenhede is volledig toegerus en regtig gemaklik. Elke eenheid het sy eie ingang en 'n klein stoepie met 'n braaier....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barrydale

Tradouw Guest House is geleë in een van Barrydale se oudste geskiedkundige geboue wat dateer uit die laat 1800's. Die gastehuis het 6 privaat kamers. Twee van die kamers lei na 'n ontwerperstuin en 4 kamers lei n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Barrydale akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...