- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige stop op pad na die bestemming. Gaste kan die pragtige hemelruim geniet rondom 'n bosveldvuur of gedurende warm somermaande vanaf die swembad wat uitkyk oor die Njala-kamp. Word soggens wakker met voëlgesang en tipiese plaasgeluide.
Verblyf is beskikbaar in Kothuis 1 - 3 en is op dieselfde perseel as die plaashuis, maar met sy eie tuin en unieke bosveldatmosfeer. Die kothuise is volledig ingerig, pragtig versier en bied verblyf aan 16 gaste.
Daar is verskeie geriewe op die perseel, soos 'n swembad, braai-areas, rolstoelvriendelik, troeteldiere indien vooraf gereël en veilige parkeerplek. Gaste kan ook ander doendinge geniet, soos 'n Baobab-Baobab staproete, voëlkyk, wildkyk en swem.
Koedoesrand het geen groot winkels en gaste word aangeraai om voorbereid te wees met aankoms. Kyk uit op die uitsonderlike mooi en helder naglug om 'n bosveldvuur en word soggens wakker met voëlgesang en kenmerkende plaasgeluide.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 85
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo
- Gaste dink Baobab Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Kildare, Marnitz, 0620, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang